Back to Top

Yusha 93 - Milo Lyrics

Yusha 93 - Milo Lyrics
Official

Engels of afrikaans, I can switch up my flow
Wat ek bring na die tafel connect al by kant soos milo
Wie't nog beef, julle kan ma bring en ons kan braai gou
En dan sien os hoe change jou image soos n slide show
Ek se ma net, ek mean die sonder disrespek
Hulle rap oorie struggle but struggle once om te rap
Moenie speelie, want my wordplay is so perfek
Ek wil dit steeds verbeter, en nuwe levels ontdek
Around the clock, die hele tyd soek hulle aandag
Ek sal julle moet leer hoe om moves te maak, die is dans klas
Hum n tune en ek wys jou ek slaat die bars vas
Venster van geleentheid, ek wens ek kan deur die raam pas
Ek's laid back merrit, makeer props virrie chill goed
My lyne move stadig, hier is net een till oop
Ek staan uit by myself, die anders is te beinvloed
But almal soek ma net hulle stuk, daai's wat ek dink ook

So jy se daai's drill, vir my klink it soos gat maak
Op beat kan jy my nie net sien nie, makeer n afspraak
Money talks so ja os gat sien nou as jy kan saam praat
Ek's n ster, toe ek gebore was was it vol maan aand
Ek wil bou en hulle wil afbriek, die shit is hectic
So jy wiet dat it on site is, ons kan cement mix
Of course ons is sposed om vas te sit soos Prestik
So baie lyne wat oor koppe gaan, ons steel electric
Ek wiet it's n lang pad, ek kan jou Uber receipts wys
Wie wil nog power trip, ek ruk haai plug uit die muur uit
Jy sê jys daai ou but jy issie, jy's net n deepfake
Ek's men a flow wat gaat tot ek blou is, die's hoe n beast lyk
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Joshua Valentine
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Yusha 93

Yusha 93 - Milo Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Yusha 93
Language: English
Length: 2:17
Written by: Joshua Valentine

Tags:
No tags yet