Back to Top

Yusha 93 - Oppit Lyrics

Yusha 93 - Oppit Lyrics
Official

Ek bly op it
Daar'sie opskrif
Ek sal julle nog gids
Al die wis en die onwis
Soos ek in die son sit
En my kop nog op lig
En kyk hoe ver op dit
Is om te gaan tot niks
Bo my issie
Tot niks bo my issie
Almal het nou honne but ek glo net niks nie
Hulle dowel met hulle lewe, hoe hulle bluff is a pity
Sal hulle by die nek in n kus sit soos n 750
Bly in jou lane, vir die level is jy ongeskik
Hoe ek oppie beat ry laat jou system crash per ongeluk
Ek's uit die boonste rakke, ek sal hulle net daar onderduk
En it's money talks so se hader wat jy gemompel it
Ek ko uit die blou, draai n rou lyric om die beat
Die ander styles is flat, ai n nog n een word defeat
Daai is maar hoe it gaan, vir wat moet ons records delete
Ek was haar altyd eerste, met n skoon lei gecompete
Ek bly op it
Daar'sie opskrif
Ek sal julle nog gids
Al die wis en die onwis
Soos ek in die son sit
En my kop nog op lig
En kyk hoe ver op dit
Is om te gaan tot niks
Bo my issie
As jy n gat wil grawe, sal ek jou kis in sit
Tyson oppie mic, ek vat die beat en bliksem it
Want om in circles rond te gaan, wiet nou lus virrit
Jy likes ert ne en ek type worde, so ja ons tik different
Ek skryf soos it n joke is, sal tattoo as n hobby
Ja ek kill mennie pen, sien jy ek ink vir n body
Original met die sauce uh, die laaities is net koppies
Sonder cap wie wil jy wees kind, nee niemand gaan jou adoppie
Alles wat jy se is 2 dimensional, platbek
Kan nie vir my af gedruk het nie nou's hulle upset
Wag, vat my meter nommer, julle gee mos krag weg
Jy wiet dat ek hou die flow nat, amper soos die dak lek
Die pavement is daar, want die straat issie vir almal nie
En jy wiet is waar, al die haat, wats it om love te gee
Ek guess dat its swaarder as praat en dus n fantasie
So ek maak ma klaar, en verlaat, en los niks stappe nie
Ek bly op it
Daar'sie opskrif
Ek sal julle nog gids
Al die wis en die onwis
Soos ek in die son sit
En my kop nog op lig
En kyk hoe ver op dit
Is om te gaan tot niks
Bo my issie
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Joshua Valentine
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Yusha 93

Yusha 93 - Oppit Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Yusha 93
Language: English
Length: 2:52
Written by: Joshua Valentine

Tags:
No tags yet