Back to Top

Vlerke Neer Video (MV)




Performed By: Zybrandt
Language: Afrikaans
Length: 4:29




Zybrandt - Vlerke Neer Lyrics
Official




Wat as jou hande nooit verander
Streel sonder om te raak
Wat as die woorde steeds vooruit stap
En ek steeds mompel as ek praat

Wat as die wonderwerk verby is
En ons skree teen die wind
Binnemonds stil gelowig
Ek het my diepste seer gevind

En ek wil nooit weer sing nie
En ek sal nooit weer sing nie

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

En ek verander as jy vuisslaan
Ek voel beter as jy sing
In die prentjie word jy nooit ouer
'n Hemel teen die wêreld kind
Ek wil nooit weer staan nie
Ons sal nooit bestaan nie

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

En oor die wêreld
En oor die wêreld
En oor die wêreld
En oor die wêreld

En ek lê jou vlerke neer
En ek het meer as hard genoeg probeer
Om die aarde terug te draai
My hart te oorlaai
En die laksman te verraai

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

En oor die wêreld (Lê jou vlerke neer)
Toe verloor die wêreld (Lê jou vlerke neer)
Toe verloor die wêreld (Lê jou vlerke neer)
Toe verloor ons
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Afrikaans

Wat as jou hande nooit verander
Streel sonder om te raak
Wat as die woorde steeds vooruit stap
En ek steeds mompel as ek praat

Wat as die wonderwerk verby is
En ons skree teen die wind
Binnemonds stil gelowig
Ek het my diepste seer gevind

En ek wil nooit weer sing nie
En ek sal nooit weer sing nie

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

En ek verander as jy vuisslaan
Ek voel beter as jy sing
In die prentjie word jy nooit ouer
'n Hemel teen die wêreld kind
Ek wil nooit weer staan nie
Ons sal nooit bestaan nie

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

En oor die wêreld
En oor die wêreld
En oor die wêreld
En oor die wêreld

En ek lê jou vlerke neer
En ek het meer as hard genoeg probeer
Om die aarde terug te draai
My hart te oorlaai
En die laksman te verraai

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

Engel lê jou vlerke neer
Jy het meer as hard genoeg probeer
Om die wêreld te draai
My hart te herlaai
En jou lig oor ons te saai

En oor die wêreld (Lê jou vlerke neer)
Toe verloor die wêreld (Lê jou vlerke neer)
Toe verloor die wêreld (Lê jou vlerke neer)
Toe verloor ons
[ Correct these Lyrics ]

Back to: Zybrandt

Tags:
No tags yet